Amenities

  • Boreholes
  • Shed

Property 5

R8,841,600.00

Grootte:  461Ha

Plaas is opgedeel in 14 kampe ( almal het water)

40ha gevestigde oulandsgras (ongeveer 700 x 1.8m bale)

Gedeelte 25: (ongeveer 181ha) vloei n rivier deur.

Huis: 4 slaapkamer, 2 badkamers elk met stort,bad, wasbak en toilet.

Kombuis met aparte opwas, spens en TV kamer. Sit- en eetkamer, stoep.

Dubbelmotorhuis. (360vkm)

Stoor= 343m. Buitegeboue = 81m.  slaapkampe met drukgang.  Beeskraal met drukgang.

Bediendekwartiere: 3 slaapkamers met badkamer.

“Springwater” bron (800 liter per uur) getoets deur SABC.

Het ongeveer 50 perskebome op en n boorgat wat 14m diep is (lewer 2700 l/per uur aan huis).

Ander lande – 7 hektaar.

Gedeelte 47: (280ha) vloei n standhoudende spruit deur.

 Implimente: R 700 000

Beeste: R 1 578 000

Losgoed: R 180 400

Category: